top of page
Oefenplanne
1 x Groepsessie
R450 per maand
Betaal 11 maande van die jaar (Jan-Nov)
- - Ons fokus op speler vaardighede. Boul, Veldwerk en Kolfwerk
- 4 Groepsessies 'n Maand
- Max 6 spelers per groep
- Kies tye wat vir jou werk deur ons booking app.
- Dit wat jy nie gebruik nie verloor jy.
- Inskrywingsfooi van R500 sluit akademie hemp in.
- Gebruik van alle toerusting en fasilliteite.
- Middelsessies of -Wedstryde 10 deur die jaar.
- Kwartaalikse Evaluasie
2 x Groepsessies
R700 per maand
Betaal 11 maande van die jaar (Jan-Nov)
- - Ons fokus op speler vaardighede. Boul, Veldwerk en Kolfwerk
- +-8 Groepsessies 'n Maand
- Max 6 spelers per groep
- Kies tye wat vir jou werk deur ons booking app.
- Dit wat j nie gebruik nie verloor jy.
- Inskrywings fooi van R500 sluit akademie hemp in.
- Gebruik van all toerusting en fasiliteite.
- Middelsessies of Wedstryde 10 deur die jaar.
- Kwartaalikse Evaluasie
bottom of page