top of page

Wat dink ons spelers van DP29?

Wat dink ouers van DP29?

Robyn Clappen

Ons is baie trots op Luke en die vordering wat hy maak by die akademie. Ons is bie tevrede met die afrigiters en organiseerders van die akademie.

Andre

Andrew geniet die oefeninge baie. Die afrigting wat hy kry is goeie gehalte en die vordering wat hy getoon het deur die jaar wys dit. Ek kan dp29 krieket akedemie vir enige ouer aanbeveel.

Berto Coetsee

Die manier hoe die akademie bestuur word en hoe die coaches werk met die seuns is iets wat hulle laat uitstaan. My seun geniet krieket en dit is n getuigskrif van die manier waarop dinge hanteer word. Dankbaar my seun kan op so n jong ouderdom die blootstelling kry.

Willem Olivier

Baie dankie hou so aan

Biance van Dyk

Charles geniet sy kriket baie. Hy het so baie geleer en verbeter in 1 jaar. Baie Dankie.

Daniele Jordaan

Baie dankie vir dit wat julle vir Lohan doen. Hy geniet weer krieket baie en vandat Rowan gese het jy moet saam die Gr 1’s oefen gemiet hy dit baie meer. Die challenge is goed vir hom.

Marisca Poolman

Jul kook my seun aan bid jul mane

Correli

Rustige omgewing om selfvertroue in te bou. Bookings werk goed. Roetine werk goed. Geniet om saam maats te speel en te kuier. Ek weet nie veel van die coaching nie - ek vra (en kyk) net of hulle dit geniet en iets leer. Louis moet net sy paaltjies oppas.

Rudi du Preez

Afrigting is top klas, en die verbetering wys regtig in die kinders se spel. Fantastiese werk julle! Hou so aan!!

Cindy Schutze

Baie dankie Rowan vir jou tyd en moeite, hy geniet sy oefen sessies met jou baie.

Leonie taute

Rowan jy is n ster en werk so mooi met die kids. Sal jou verseker aanbeveel vir verdere afrigting.

Anita

Coaches se dedication en manier waarop hul met die seuns werk is merkwaardig, dankie!!

© for DP29 KRIEKET BY SMASHSITES

bottom of page